CellBook versprei meer as 700 000 Bybels Gratis



CellBook, 'n selfoon applikasie ontwikkelaar in Kaapstad het in minder as 'n jaar meer as 700 000 Bybels gratis op selfone wereldwyd versprei

CellBook 'n maatskappy in Kaapstad het meer as 700 000 Selfoon Bybels gratis versprei in minder as 'n jaar.

"Tegnologie het nie grense nie. In minder as 'n jaar het CellBook meer as 700 000 Bybels op selfone regoor die Wereld versprei deur die getjar platform. Dit maak CellBook die grootste Bybel verspreider in Suid Afrika. Wat dit so uniek maak is dat die verspreiding van die Bybels kosteloos is en as bewys dien dat tegnologie ongelooflik koste effektief is om die Woord van God uit te dra. Dit is 'n eer om die Woord van God te kan versprei, en om dit gratis te doen is soveel meer 'n plesier. Die aflaai van die 700 000 Bybels dien ook as bewys dat mense nie omgee om op hul selfone te lees nie en is 'n aanduiding hoe lees gewoontes begin om te verander", vertel Pieter Traut CEO van CellBook.

Indien mense belangstel om selfoon Bybels te versprei of op 'n webwerf gratis vir aflaai aan te bied kontak CellBook.

Name*:
E-mail*:
Captcha*:
Text*:
grllgxkqh(01.19.2012 10:0:51): lU0cRM , [url=http://pdtdlhrpjapj.com/]pdtdlhrpjapj[/url], [link=http://kkpgmnlvkjky.com/]kkpgmnlvkjky[/link], http://fxsetvsgahrv.com/
peaaazywt(01.18.2012 05:0:51): gFrJ6e eufccycbkxlt
incftvtpba(01.17.2012 10:0:27): VgW0ZD , [url=http://dskklxplluab.com/]dskklxplluab[/url], [link=http://aqlisivkqbef.com/]aqlisivkqbef[/link], http://kccbepwtzqni.com/
qgsama(01.17.2012 05:0:51): ahqDMH sywtdfvjdsuw
Ollie(01.16.2012 08:0:49): A perfcet reply! Thanks for taking the trouble.